AVONTUURKAMP

Alle Graad 7 Voortrekkers is baie welkom. Die kamp vind plaas op die Suiderkruis terrein op Doornkloof.

OFFISIERE, HEEMRAADSLEDE EN JEUGVRIENDE

Is die belange van die kind vir jou belangrik? Dan hoort jy op Avontuurkamp.

Tydens die kamp kan die ? en ? kentekens verwerf word.

Bring SAAM

* Voortrekkerdrag
* Gemaklike stapskoene
* Slaapgoed (in sak)
* Gemaklike klere
* Warm klere & reënjas
* Grondseiltjie (swartsakke)
* 'n Pakkie beskuit

Onthou die OOK!

* Sonhoed & Waterbottel
* Bybel, notaboeke & potlood
* Bordesakkie met eetgerei in
* Toiletbenodighede
* Flits & ekstra batterye
* Sakgeld (aandenkings)